Nelle dreyer biography of mahatma


Biography of mahatma gandhi.

Nelle Dreyer: Skittervrou

Nelle Dreyer het in die jare sewentig op die voorblad van rooi rose en verskeie ander Suid-Afrikaanse tydskrifte verskyn. Toe het sy dit gewaag om oorsee te gaan werk, en was die eerste Suid-Afrikaanse model wat internasionaal sukses behaal het. Sy het op die voorblaaie van menige toonaangewende tydskrif soos Vogue en Harper’s Bazaar verskyn.

Sy het voor die lens van groot internasionale fotograwe soos David Bailey, Pierre Luigi, Gian Paolo Barbieri, F. Gianni, Rocco Mancino en Bob Kriegler gewerk. Sy het ook saam met bekende Suid-Afrikaanse fotograwe soos Barry Dunne, Barry Lategan, Desmond Bowes-Taylor, Beresford McNally en Tom Burgers gewerk.

Nelle was nie net buitengewoon fotogenies nie. Haar onberispelike modesmaak en bewustheid van watter bybehore haar op haar beste sal laat lyk, het tot haar sukses bygedra. Sy het ook nie in ’n tyd toe dwelms amper outomaties deel van die modetoneel was, haar daaraan vergryp nie, nie haar geld uitg Nelle Dreyer Biography, Celebrity Facts and Awards - TV Guide.